"Môre se toekoms word bepaal deur vandag se opvoeding"

Huis
Doelwitte
Diens
Personeel
Bedrywighede
Kontak Ons

Skool Bedryfsure:

Maandag tot Vrydag: 06:30 tot 17:30

Skoolvakansie: 06:30 tot 17:30

 

Ontbyt en middagete met 'n mid-oggend en laatmiddagse snack ingesluit.

 

Skool Vakansies Program:

 

  • 29 Maart 2018 verfdag (Paaseierverf)
  • 30 Maart 2018 skool gesluit
  • 2 April 2018 skool gesluit
  • 3 April 2018 modderkoekies
  • 4 April 2018 fietsdag (kinders mag 'n fiets skool toe bring)
  • 5 April 2018 groentetuin speel
  • 6 April 2018 'n brouwdag
  • 9 April 2018 teken prente oor my vakansie.
  •  

Fooie is R120-150 volgens ouderdom van kind, vir kleuters wat nie op skool is nie.

Ingesluit is ontbyt, oggendvrugte en jogurt, middagete en middagse toebroodjie na die middagmaal.

 

 

Partytjie Plek:

 

  • Swembad
  • Springende kastele
  • Braai area
  • Lapa
  • Boma
  • Privaat
  • Ruimte
  • Aard

 

Partytjie Plek Foto's
Skoolfoto's
© 2018 Clartal Academy Made with by FaberInc